Weg! - March 2013 (South Africa)English | HQ
PDF | 148 pages | 92.5 Mb
Weg is ’n omvattende buit
elugtydskrif vir mense wat entoesiasties is oor Suid
elike-Afrika. Die tydskrif is lesers se paspoort tot bekostigbare bestemmings. Die artik
els is gesaghebbend, pittig, insiggewend.
Elke uitgawe is volgepak met pragtige foto’s en stories oor interessante mense en plekke, hoofsaaklik in Suid-Afrika, maar ook in aangrensende lande. Die tydskrif het ’n streng redaksion
ele b
eleid: Geen
gratis geskenke, joernaliste besoek ’n bestemming sonder waarskuwing, en die tydskrif betaal s
elf vir alle onkostes. Weg se joernaliste reis onder dies
elfde omstandighede as hulle lesers, en poog om reiservaringe weer te gee presies soos hulle dit b
eleef het. Of jy dus wil weggaan vir die naweek of ’n lang vakansie beplan, onthou: Jou reis begin hier...